Jaarboeke

Metodologie 701


 
Modulekode KRM 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
In hierdie module word daar gefokus op die wyse waarop navorsing onderneem word. Hierdie kennis lê dus die grondslag vir verdere studie asook navorsing wat in die toekoms binne beroepsverband onderneem moet word. Aspekte wat onder andere aandag geniet, sluit die volgende in: wat behels wetenskaplike navorsing; hoe word navorsingsprobleem geformuleer en hipoteses gestel; hoe word steekproewe getrek; watter metodes word gebruik om data in te samel; hoe word die data geanaliseer, geïnterpreteer en in navorsingsverslag weergegee.

Modulekrediete 0.00
Voorvereistes Voorvereiste vir KRM 781 (Verpligte bywoningsmodule)
Kontaktyd 3 lesings per week, 3 ander kontak per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Maatskaplike Werk en Kriminologie
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences